2 Samuel 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is. 1 Kronieke 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail;+ en die seuns van Seruʹja was Abiʹsai+ en Joab+ en Aʹsahel,+ drie.
18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is.
16 En hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail;+ en die seuns van Seruʹja was Abiʹsai+ en Joab+ en Aʹsahel,+ drie.