9 Uiteindelik het Abiʹsai, die seun van Seruʹja,+ vir die koning gesê: “Waarom moet hierdie dooie hond+ ’n vloek oor my heer die koning uitspreek?+ Laat my asseblief oorgaan en sy kop afkap.”+
6 Toe het Dawid vir Abiʹsai+ gesê: “Nou sal Seba,+ die seun van Bigri, vir ons erger wees as Absalom.+ Neem jy die knegte+ van jou heer en sit hom agterna, sodat hy nie vir hom versterkte stede vind en voor ons oë ontvlug nie.”
17 Dadelik het Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja, hom te hulp gekom+ en die Filistyn neergeslaan en hom doodgemaak. Toe het die manne van Dawid vir hom gesweer en gesê: “U mag nie meer saam met ons na die geveg uittrek nie,+ sodat u die lamp+ van Israel nie uitdoof nie!”+
18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+