Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.

  • 2 Samuel 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek gee dié raad: Laat die hele Israel vir seker by u versamel word, van Dan tot Berseʹba,+ so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is,+ terwyl u self in die stryd uittrek.+

  • 2 Samuel 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het die koning vir Joab,+ die hoof van die krygsmag, wat by hom was, gesê: “Trek asseblief rond deur al die stamme van Israel, van Dan tot Berseʹba,+ en registreer julle die volk,+ en ek sal beslis die getal van die volk weet.”+

  • 1 Konings 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel