1 Kronieke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Satan het teen Israel opgestaan en Dawid aangehits+ om Israel te tel. 1 Kronieke 27:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Dawid het nie die getal van dié van twintig jaar en jonger opgeneem nie, want Jehovah het beloof om Israel soveel soos die sterre aan die hemel te maak.+
23 En Dawid het nie die getal van dié van twintig jaar en jonger opgeneem nie, want Jehovah het beloof om Israel soveel soos die sterre aan die hemel te maak.+