2 Samuel 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En weer+ het die toorn van Jehovah teen Israel ontvlam, toe iemand Dawid teen hulle aangehits het deur te sê: “Gaan tel+ Israel en Juda.”
24 En weer+ het die toorn van Jehovah teen Israel ontvlam, toe iemand Dawid teen hulle aangehits het deur te sê: “Gaan tel+ Israel en Juda.”