Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 78:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+

      En hy het sy toorn dikwels afgewend,+

      En hy het nie al sy woede opgewek nie.

  • Jeremia 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Het Hiskiʹa, die koning van Juda, en almal van Juda hom ooit doodgemaak? Het hy Jehovah nie gevrees en die aangesig van Jehovah versag,+ sodat Jehovah begin spyt voel het oor die rampspoed wat hy teen hulle gespreek het nie?+ Ons bewerk dus groot rampspoed teen ons siel.+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel