Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 16:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Aäron het dit dadelik geneem, net soos Moses gesê het, en tussen die gemeente in gehardloop; en kyk! die plaag het onder die volk begin. Toe het hy die reukwerk daarop geplaas en vir die volk versoening begin doen.

  • Numeri 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Vervolgens het hy agter die man van Israel aan gegaan tot in die gewelfde tent en hulle albei deurboor, die man van Israel en die vrou, deur haar geslagsdele. Daarop is die plaag onder die kinders van Israel gestuit.+

  • 2 Samuel 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee van die oggend af tot op die vasgestelde tyd, sodat daar van die volk van Dan tot Berseʹba+ sewentigduisend mense gesterf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel