-
2 Samuel 19:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 deur dié wat u haat, lief te hê en deur dié wat u liefhet, te haat; want u het vandag te kenne gegee dat hoofde en knegte vir u niks is nie, want vandag weet ek goed dat as net Absalom lewend was en ons ander almal vandag dood was, wel, dat dit dan in u oë reg sou gewees het.
-