Genesis 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+ 2 Konings 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan.
34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+
19 En toe koning Hiskiʹa+ dit hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur+ en hom met saklinne+ bedek en in die huis van Jehovah+ ingegaan.