Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+

  • 1 Konings 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+

  • 2 Konings 6:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En toe die koning die vrou se woorde hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur;+ en terwyl hy op die muur verbygegaan het, het die volk gesien, en kyk! daar was saklinne onder op sy vlees.

  • Ester 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Morʹdegai+ het alles wat gedoen is,+ te wete gekom; en Morʹdegai het sy klere geskeur en hom in sak+ en as+ gehul en na die middel van die stad uitgegaan en hard en bitter geskreeu.+

  • Psalm 35:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+

      Met gevas het ek my siel gekasty,+

      En na my boesem het my gebed teruggekeer.+

  • Jesaja 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, sal in dié dag gehuil en getreur+ en kaalhoofdigheid en omgording met saklinne+ vereis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel