2 Samuel 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die koning het gesê: “Is daar niemand meer van die huis van Saul nie, sodat ek die liefderyke goedhartigheid van God teenoor hom kan bewys?”+ Hierop het Siba vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Joʹnatan, wie se voete gebreklik is.”+
3 En die koning het gesê: “Is daar niemand meer van die huis van Saul nie, sodat ek die liefderyke goedhartigheid van God teenoor hom kan bewys?”+ Hierop het Siba vir die koning gesê: “Daar is nog ’n seun van Joʹnatan, wie se voete gebreklik is.”+