Spreuke 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+ en hy wat leuens uitstrooi, sal nie ontkom nie.+ Spreuke 21:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 ’n Leuenagtige getuie sal omkom,+ maar die man wat luister, sal vir ewig spreek.+