Spreuke 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+ Matteus 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+
19 Die lip van waarheid+ sal vir ewig stewig bevestig word,+ maar die leuenagtige tong sal slegs ’n oomblik duur.+
24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+