11 Toe het Dawid na Baäl-Peʹrasim+ opgetrek en hulle daar verslaan. Daarop het Dawid gesê: “Die ware God het deur my hand deur my vyande gebreek soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hulle dié plek+ Baäl-Peʹrasim genoem.
21 Want Jehovah sal opstaan net soos by die berg Peʹrasim,+ hy sal in beroering wees net soos in die laagvlakte naby Giʹbeon,+ om sy daad te verrig—sy daad is vreemd—en om sy werk te doen—sy werk is ongewoon.+