Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Dawid by Baäl-Peʹrasim+ gekom, en Dawid het hulle daar verslaan. Daarop het hy gesê: “Jehovah het voor my uit deur my vyande gebreek,+ soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hy dié plek Baäl-Peʹrasim+ genoem.

  • Jesaja 28:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want Jehovah sal opstaan net soos by die berg Peʹrasim,+ hy sal in beroering wees net soos in die laagvlakte naby Giʹbeon,+ om sy daad te verrig—sy daad is vreemd—en om sy werk te doen—sy werk is ongewoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel