Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Daarenteen moet julle só met hulle doen: Hulle altare moet julle afbreek,+ en hulle heilige pilare moet julle stukkend breek,+ en hulle heilige pale+ moet julle afkap,+ en hulle gesnede beelde moet julle met vuur verbrand.+

  • Deuteronomium 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God.

  • 1 Kronieke 14:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik het hulle hulle gode daar agtergelaat.+ Toe het Dawid die woord gespreek, en dit is met vuur verbrand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel