20 Toe het hy die kalf geneem wat hulle gemaak het en dit met vuur verbrand en dit verbrysel totdat dit fyn was,+ waarna hy dit op die oppervlak van die waters+ gestrooi het en die kinders van Israel dit laat drink het.+
3 En julle moet hulle altare afbreek+ en hulle heilige pilare verbrysel,+ en julle moet hulle heilige pale met vuur verbrand+ en die gesnede beelde van hulle gode omkap,+ en julle moet hulle name uit dié plek vernietig.+