Genesis 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Later het Ruben na die waterput teruggekeer, en kyk, Josef was nie in die waterput nie. Daarop het hy sy klere geskeur.+ Numeri 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Josua, die seun van Nun,+ en Kaleb, die seun van Jefunʹne,+ wat van dié was wat die land verken het, het hulle klere geskeur,+ Josua 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+
29 Later het Ruben na die waterput teruggekeer, en kyk, Josef was nie in die waterput nie. Daarop het hy sy klere geskeur.+
6 En Josua, die seun van Nun,+ en Kaleb, die seun van Jefunʹne,+ wat van dié was wat die land verken het, het hulle klere geskeur,+
6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+