Eksodus 37:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+ Psalm 132:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Staan tog op, o Jehovah, na u rusplek,+U en die Ark+ van u sterkte.+
37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+