Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het.

  • 1 Kronieke 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy het voortgegaan om vir hom huise+ te bou in die Stad van Dawid; en hy het vir die ark van die ware God ’n plek gereedgemaak+ en ’n tent daarvoor opgeslaan.

  • 1 Kronieke 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel