5 En koning Salomo en die hele vergadering van Israel saam met hom, dié wat hulle afspraak met hom nagekom het, was voor die Ark, terwyl hulle skape en beeste geoffer het+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.+
6 En koning Salomo en die hele vergadering van Israeliete wat hulle afspraak met hom voor die Ark nagekom het, het skape en beeste geoffer+ wat so talryk was dat hulle nie bereken of getel kon word nie.