Eksodus 40:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe Moses die tabernakel oprig, het hy sy voetstukke+ neergesit en sy paneelrame+ daarop gesit en sy stawe+ aangebring en sy pilare+ opgerig. Eksodus 40:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul. Handelinge 7:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad, net soos hy bevel gegee het toe hy vir Moses gesê het om dit volgens die voorbeeld te maak wat hy gesien het.+
18 Toe Moses die tabernakel oprig, het hy sy voetstukke+ neergesit en sy paneelrame+ daarop gesit en sy stawe+ aangebring en sy pilare+ opgerig.
34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.
44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad, net soos hy bevel gegee het toe hy vir Moses gesê het om dit volgens die voorbeeld te maak wat hy gesien het.+