Eksodus 33:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het hy gesê: “Ek sal self saamgaan+ en ek sal jou beslis rus gee.”+ Deuteronomium 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+
14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+