Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+

  • Eksodus 40:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.

  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • Jesaja 63:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel