Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 (van die tak van die Nyl af wat voor Egipte is en tot by die grens van Ekron in die noorde+ is voorheen beskou as streke wat aan die Kanaäniete behoort);+ vyf spilvorste+ van die Filistyne, die Gasiete+ en die Asdodiete,+ die Askeloniete,+ die Gittiete+ en die Ekroniete;+ en die Awwiete.+

  • Rigters 16:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+

  • 1 Samuel 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dít is dan nou die goue aambeie wat die Filistyne as ’n skuldoffer aan Jehovah teruggegee het:+ vir Asdod+ een, vir Gasa+ een, vir Asʹkelon+ een, vir Gat+ een, vir Ekron+ een.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel