Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Wat die Filistyne betref, hulle het die ark+ van die ware God geneem en dit toe van Ebenhaëser af na Asdod+ gebring.

  • 2 Kronieke 26:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het uitgetrek en teen die Filistyne+ geveg en deur die muur van Gat+ en die muur van Jabneʹ+ en die muur van Asdod+ gebreek, waarna hy stede gebou het in die gebied van Asdod+ en onder die Filistyne.

  • Jeremia 25:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en die hele gemengde geselskap, en al die konings van die land Us,+ en al die konings van die land van die Filistyne+ en Asʹkelon+ en Gasa+ en Ekron+ en die oorblyfsel van Asdod;+

  • Sagaria 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ’n buite-egtelike+ seun sal hom in Asdod vestig,+ en ek sal beslis ’n einde maak aan die trots van die Filistyn.+

  • Handelinge 8:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Maar Filippus is in Asdod gevind, en hy het deur die gebied gegaan en aangehou om die goeie nuus aan al die stede bekend te maak+ totdat hy in Sesareʹa gekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel