Deuteronomium 25:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En wanneer Jehovah jou God jou rus gegee het van al jou vyande rondom in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ moet jy die vermelding van Aʹmalek onder die hemel uitwis.+ Jy mag dit nie vergeet nie.
19 En wanneer Jehovah jou God jou rus gegee het van al jou vyande rondom in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ moet jy die vermelding van Aʹmalek onder die hemel uitwis.+ Jy mag dit nie vergeet nie.