Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+

  • 1 Kronieke 16:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want Jehovah is groot en baie lofwaardig,+

      En hy moet meer as alle ander gode gevrees word.+

  • Psalm 86:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want u is groot en doen wonderbare dinge;+

      U is God, u alleen.+

  • Psalm 96:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want Jehovah is groot+ en baie lofwaardig.

      Hy is vreesinboesemend bo alle ander gode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel