Psalm 145:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah is groot en baie lofwaardig,+En sy grootheid is ondeurgrondelik.+ Jeremia 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is, Titus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 terwyl ons wag op die gelukkige hoop+ en glorieryke+ openbaarwording van die groot God en van ons Redder, Christus Jesus,
18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,
13 terwyl ons wag op die gelukkige hoop+ en glorieryke+ openbaarwording van die groot God en van ons Redder, Christus Jesus,