Josua 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+ 2 Samuel 21:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die Filistyne+ het weer teen Israel oorlog gevoer. Toe het Dawid en sy knegte saam met hom afgetrek en teen die Filistyne geveg; en Dawid het moeg geword.
15 En die Filistyne+ het weer teen Israel oorlog gevoer. Toe het Dawid en sy knegte saam met hom afgetrek en teen die Filistyne geveg; en Dawid het moeg geword.