2 Samuel 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die Filistyne het te hore gekom dat hulle Dawid as koning oor Israel gesalf het.+ Daarop het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek. Toe Dawid daarvan hoor, het hy na die moeilik toeganklike plek afgegaan.+ 2 Samuel 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Later het die Filistyne weer eens opgetrek+ en in die Refaʹimlaagvlakte+ rondgetrek.
17 En die Filistyne het te hore gekom dat hulle Dawid as koning oor Israel gesalf het.+ Daarop het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek. Toe Dawid daarvan hoor, het hy na die moeilik toeganklike plek afgegaan.+