3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+
5 In Hebron het hy sewe jaar en ses maande oor Juda as koning geheers;+ en in Jerusalem+ het hy drie-en-dertig jaar oor die hele Israel en Juda as koning geheers.