Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die God van Israel het gesê,

      Tot my het die Rots van Israel gespreek:+

      ‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+

      In die vrees van God heers,+

  • 1 Konings 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierop het Salomo gesê: “U het teenoor u kneg Dawid, my vader, groot liefderyke goedhartigheid bewys+ na die mate waarin hy voor u in waarheid en in regverdigheid+ en in regskapenheid van hart met u gewandel het; en u het hierdie groot liefderyke goedhartigheid teenoor hom bly bewaar, sodat u hom ’n seun gegee het om op sy troon te sit soos dit vandag is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel