Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar jy moet uit die hele volk bekwame manne+ kies, wat God vrees,+ betroubare manne,+ wat onregverdige wins haat;+ en jy moet dié oor hulle aanstel as hoofde oor duisend,+ hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.+

  • 2 Kronieke 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”

  • Nehemia 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat die vorige goewerneurs betref wat voor my was, hulle het dit swaar gemaak vir die volk, en hulle het elke dag veertig sikkels silwer vir brood en wyn van hulle geneem. Ook het hulle dienaars die volk oorheers.+ Wat my betref, ek het weens die vrees vir God+ nie so gedoen nie.+

  • Jesaja 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hy sal vreugde vind in die vrees van Jehovah.+

      En hy sal nie oordeel net volgens wat sy oë sien nie, en ook nie teregwys net volgens wat sy ore hoor nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel