1 Kronieke 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer,+ en hy het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid uitgeoefen vir sy hele volk.+ Spreuke 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+ Spreuke 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Waar ’n koning in waaragtigheid regspreek oor die geringes,+ sal sy troon vir altyd stewig gevestig wees.+
14 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer,+ en hy het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid uitgeoefen vir sy hele volk.+
4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+
14 Waar ’n koning in waaragtigheid regspreek oor die geringes,+ sal sy troon vir altyd stewig gevestig wees.+