2 Samuel 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer;+ en Dawid het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid+ uitgeoefen vir sy hele volk.+ 2 Samuel 23:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die God van Israel het gesê,Tot my het die Rots van Israel gespreek:+‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+In die vrees van God heers,+ Psalm 78:72 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 72 En hy het as herder oor hulle begin toesig hou volgens die onkreukbaarheid van sy hart,+En met die vaardigheid van sy hande het hy hulle begin lei.+
15 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer;+ en Dawid het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid+ uitgeoefen vir sy hele volk.+
3 Die God van Israel het gesê,Tot my het die Rots van Israel gespreek:+‘Wanneer ’n heerser oor mense regverdig is,+In die vrees van God heers,+ Psalm 78:72 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 72 En hy het as herder oor hulle begin toesig hou volgens die onkreukbaarheid van sy hart,+En met die vaardigheid van sy hande het hy hulle begin lei.+
72 En hy het as herder oor hulle begin toesig hou volgens die onkreukbaarheid van sy hart,+En met die vaardigheid van sy hande het hy hulle begin lei.+