Job 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat iemand betref wat liefderyke goedhartigheid van sy naaste terughou,+Hy sal ook selfs die vrees vir die Almagtige laat vaar.+ Spreuke 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+
14 Wat iemand betref wat liefderyke goedhartigheid van sy naaste terughou,+Hy sal ook selfs die vrees vir die Almagtige laat vaar.+
17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+