Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Laat liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid jou nie verlaat nie.+ Bind dit om jou hals.+ Skryf dit op die tafel van jou hart,+

  • Spreuke 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+

  • Hosea 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+

  • Sagaria 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;

  • Matteus 25:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Dan sal ook hulle antwoord met die woorde: ‘Here, wanneer het ons u honger of dors of ’n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis gesien en u nie bedien nie?’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel