1 Samuel 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Agter wie aan het die koning van Israel uitgetrek? Agter wie aan jaag u? Agter ’n dooie hond aan?+ Agter ’n enkele vlooi aan?+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+
14 Agter wie aan het die koning van Israel uitgetrek? Agter wie aan jaag u? Agter ’n dooie hond aan?+ Agter ’n enkele vlooi aan?+