Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want u sal die geteisterde volk red;+

      Maar u sal die hoogmoedige oë verneder.+

  • Spreuke 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+

  • Matteus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel