-
1 Kronieke 19:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Daarop het Dawid gesê: “Ek sal liefderyke goedhartigheid+ bewys teenoor Hanun, die seun van Nahas, omdat sy vader liefderyke goedhartigheid teenoor my bewys het.”+ Toe het Dawid boodskappers gestuur om hom oor sy vader te troos, en die knegte van Dawid het in die land van die kinders van Ammon+ by Hanun gekom om hom te troos.
-