1 Kronieke 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die stad in slagorde opgestel, en die konings+ wat gekom het, was afsonderlik in die oop veld.
9 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die stad in slagorde opgestel, en die konings+ wat gekom het, was afsonderlik in die oop veld.