2 Samuel 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die poort in slagorde opgestel, ook die Siriërs van Soba en van Rehob,+ en Istob en Maʹäga afsonderlik in die oop veld.+
8 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die poort in slagorde opgestel, ook die Siriërs van Soba en van Rehob,+ en Istob en Maʹäga afsonderlik in die oop veld.+