Deuteronomium 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+ Psalm 18:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Ek sal hulle verpletter sodat hulle nie sal kan opstaan nie;+Hulle sal onder my voete val.+
20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+