Job 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “’n Verbond het ek met my oë gesluit.+Hoe sou ek dan kon ag gee op ’n maagd?+ Spreuke 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+ Matteus 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+
20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+
28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+