Spreuke 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 om jou te verlos van die vreemde vrou,+ van die uitlandse vrou wat haar woorde vleiend gemaak het,+ Spreuke 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Skielik loop hy agter haar aan,+ soos ’n bul wat gaan om geslag te word, en asof hy geboei is vir die dissipline wat ’n dwaas ontvang, Spreuke 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die mond van vreemde vroue is ’n diep kuil.+ Wie deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.+ Spreuke 23:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want ’n prostituut is ’n diep kuil+ en ’n uitlandse vrou is ’n nou put.
16 om jou te verlos van die vreemde vrou,+ van die uitlandse vrou wat haar woorde vleiend gemaak het,+
22 Skielik loop hy agter haar aan,+ soos ’n bul wat gaan om geslag te word, en asof hy geboei is vir die dissipline wat ’n dwaas ontvang,