Genesis 19:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hulle het gedurende daardie nag vir hulle vader wyn bly gee om te drink;+ toe het die eersgeborene ingegaan en by haar vader gaan lê, maar hy het nie geweet toe sy gaan lê het en toe sy opgestaan het nie. Spreuke 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+ Hosea 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+
33 En hulle het gedurende daardie nag vir hulle vader wyn bly gee om te drink;+ toe het die eersgeborene ingegaan en by haar vader gaan lê, maar hy het nie geweet toe sy gaan lê het en toe sy opgestaan het nie.