Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy het van die wyn begin drink en dronk geword,+ en toe het hy hom binne-in sy tent ontbloot.

  • Psalm 107:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle steier en waggel soos ’n dronk man,+

      En al hulle wysheid is verward.+

  • Spreuke 23:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Moenie na wyn kyk wanneer dit ’n rooi kleur het, wanneer dit in die beker vonkel, wanneer dit glad afgly nie.

  • Jesaja 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jehovah het daarin die gees van verwarring gemeng;+ en hulle het Egipte op ’n dwaalweg gebring in al sy werk, net soos ’n dronk mens daartoe gebring word om in sy uitbraaksel rond te dwaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel