Eksodus 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet,+ Job 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laat my vrou dan vir ’n ander man maal,En laat ander manne oor haar neerkniel.+ Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.