Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 62:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+

      Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+

  • Spreuke 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+

  • Jeremia 32:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+

  • Esegiël 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En julle het gesê: ‘Die weg van Jehovah is nie regverdig nie.’+ Ek sal julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel.”

  • Matteus 16:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want die Seun van die mens is bestem om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag vergeld.+

  • Romeine 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+

  • 2 Korintiërs 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+

  • Galasiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+

  • 1 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+

  • Openbaring 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel